hondehok [boodskap #138930] |
Tue, 15 February 2022 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hondehok
Afbreking: hon•de•hok
Samestelling: hond + -e- + hok
Selfstandige naamwoord: hondehok
Meervoud: hondehokke
Verkleinwoord: hondehokkie
Meervoud van verkleining: hondehokkies
Betekenis:
• Hok of huisie vir 'n hond.
Gebruik:
• Gooi 'n ou kombers in die hondehok om jou troeteldier in die nag warm te hou.
Spreekwoord:
• Wors in 'n hondehok soek. [Iets op 'n baie onwaarskynlike plek soek.]
Vertaling:
Engels: doghouse, dog‐box, dog‐kennel
Nederlands: hondehok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|