Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katastrofies
katastrofies [boodskap #138929] Tue, 15 February 2022 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
katastrofies
Afbreking: ka•ta•stro•fies


Byvoeglike naamwoord: katastrofies
Vergrotende trap: katastrofieser
Oortreffende trap: katastrofiesste
Attributief: katastrofiese

Betekenis:
• Wat op 'n katastrofe ('n groot ramp) uitloop.

Gebruik:
• Die oorlog was katastrofies en beide lande se ekonomieë het in duie gestort.

Sinoniem:
• fataal
• ellendig
• katastrofaal
• rampspoedig
• rampsalig
• verpletterend

Vertaling:
Engels: catastrophic
Nederlands: catastrofistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toerusting
Volgende onderwerp: hondehok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:06:21 UTC 2025