intimideer [boodskap #138927] |
Tue, 15 February 2022 12:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
intimideer
Afbreking: in•ti•mi•deer
Werkwoord: intimideer
Verlede tyd: het geïntimideer
Betekenis:
• Om iemand se gedrag te beïnvloed deur hom/haar bang te maak (vrees in te boesem).
Gebruik:
• Die regering intimideer joernaliste wat krities jeens sy beleide is.
Sinoniem:
• bangpraat
• boelie
• dreig
• ontmoedig
• oordonder
• skrikmaak
• terroriseer
Afgelei:
• intimidasie
• intimideerder
• intimidering
Vertaling:
Engels: to intimidate
Nederlands: intimideren, inschuchteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|