Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydverdryf
tydverdryf [boodskap #138926] Mon, 14 February 2022 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydverdryf
Afbreking: tyd•ver•dryf
Samestelling: tyd + verdryf


Selfstandige naamwoord: tydverdryf
Meervoud: tydverdrywe
Verkleinwoord: tydverdryfie
Meervoud van verkleining: tydverdryfies

Betekenis:
• Iets aangenaam wat 'n mens doen om die tyd te verwyl en jouself uit die kwaad te hou.

Gebruik:
• Ek versamel seëls. Dit is my gunsteling tydverdryf.

Sinoniem:
• stokperdjie

Vertaling:
Engels: pastime, diversion
Nederlands: tijdverdrijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dankoffer
Volgende onderwerp: intimideer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:13:14 UTC 2025