dankoffer [boodskap #138925] |
Mon, 14 February 2022 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dankoffer
Afbreking: dank•of•fer
Samestelling: dank + offer
Selfstandige naamwoord: dankoffer
Meervoud: dankoffers
Verkleinwoord: dankoffertjie
Meervoud van verkleining: dankoffertjies
Betekenis:
• 'n Offer om dank te betuig, soos 'n geldelike bydrae aan 'n kerk.
Gebruik:
• Wanneer julle 'n dankoffer aan die Here bring, moet julle dit so doen dat dit vir die Here aanneemlik is. [Levitikus 22:29]
Sinoniem:
• kerkkollekte
• liefdegawe
• offergawe
Afgelei:
• dankofferbasaar
• dankofferdiens
• dankofferfees
Vertaling:
Engels: thanks offering
Nederlands: offer als betuiging van dank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|