sekulêr [boodskap #138922] |
Sun, 13 February 2022 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sekulêr
Afbreking: se•ku•lêr
Byvoeglike naamwoord: sekulêr
Attributief: sekulêre
Partitief: sekulêrs
Betekenis:
• Wat op wêreldse dinge ingestel is; nie spesifiek geestelik of godsdienstig nie.
Gebruik:
• In 'n sekulêre samelewing is daar 'n skeiding tussen die kerk en die staat.
Sinoniem:
• aards
• materialisties
• ongewyd
• onkerklik
• wêreldlik
• wêrelds
Antoniem:
• geestelik
• kerklik
Afgelei:
• sekularisme
Vertaling:
Engels: secular
Nederlands: seculair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|