Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chowder
chowder [boodskap #138921] Sun, 13 February 2022 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chowder
Afbreking: chow•der


Selfstandige naamwoord: chowder
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sop of bredie van seekos (vis, mossels, ens.)

Gebruik:
• Vanaand eet ons chowder.

Sinoniem:
• seekossop
• visbredie
• vissop

Vertaling:
Engels: chowder, fish stew
Nederlands: vissoep, vissen stoofpot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Christelikheid
Volgende onderwerp: sekulêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:26:32 UTC 2025