cholera [boodskap #138919] |
Sun, 13 February 2022 14:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
cholera
Afbreking: cho•le•ra
Selfstandige naamwoord: cholera
Meervoud: –
Betekenis:
• Infeksie van die dunderm deur die bakterie Vibrio cholerae.
Gebruik:
• Cholera is 'n besmetlike maagsiekte wat maagwerking en hewige braking veroorsaak.
Wisselvorm:
• kolera
Hiperoniem:
• ingewandsiekte
• maagsiekte
Afgelei:
• choleralyer
• hoendercholera
Vertaling:
Engels: cholera
Nederlands: cholera
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|