|
|
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15797 is 'n antwoord op boodskap #15749] |
Sat, 13 June 1998 00:00 |
Hellin Gervaas
Boodskappe: 191 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> ET....
Hallo Marc,
Onder Vlamingen moeten we elkaar toch een beetje helpen :-).
ET = Eugène Terreblanche van de AWB (Afrikaner Weerstands Beweging).
Voilà, nu weet je het ook, als je het nog niet wist :-).
Groetjes uit Oostende.
Hilda.
|
|
|
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15798 is 'n antwoord op boodskap #15749] |
Sat, 13 June 1998 00:00 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in message ...
On Thu, 11 Jun 1998 19:11:44 +0200, "Marc Vermeersch"
wrote:
[/color]
> Ik ben op zoek naar enkele goede Afrikaanse grappen,>>
ET op sy perd in Pretoria?
Hoor Hoor,
En jy op `n swanger swart vrou?
|
|
|
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15819 is 'n antwoord op boodskap #15749] |
Sun, 14 June 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 13 Jun 1998 10:47:56 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
[/color]
> Hoor Hoor,
> En jy op `n swanger swart vrou?>>
Ja wel Ou Frikkie jy het more or less met die opmerking goed aangetoon
watter soort mens jy is.
By the way, as die vrou in jou voorbeeld my vrou of meisie is, sal dit
vir my 'n eer wees. En sal sy 100 keer die mens wees wat jy is.
|
|
|
|
|
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15824 is 'n antwoord op boodskap #15749] |
Mon, 15 June 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> On Sat, 13 Jun 1998 10:47:56 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> >
>> Hoor Hoor,
>> En jy op `n swanger swart vrou?>>
Frikkie Potgieter, weet die mense wat die
geld betaal om freedom2000@ op die internet
hou dat hulle betaal vir hierdie dreksel
wat jy op die nuusgroep plaas? Ek dink
ek moet die AWB kontak. Is dit hierdie
soort dreksel wat die AWB voorstaan, of is
jy maar net 'n los kanon? Ek is jammer
dat jy die goeie Afrikaanse naam "Potgieter"
soveel oneer aandoen.
Gloudina
|
|
|
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15840 is 'n antwoord op boodskap #15749] |
Wed, 17 June 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Jun 1998 08:28:53 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
insetsels plaas nie aan watter kant van die draad julle staan en ook gestaan[/color]
> het voor die verkiesing.>>
Ja wel Frikkie dit werk natuurlik anderkant toe ook.
|
|
|