Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » m.b.t.
m.b.t. [boodskap #138917] Sun, 13 February 2022 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
m.b.t.
Afbreking: m.b.t.


Afkorting: m.b.t.

Betekenis:
• Met betrekking tot.

Gebruik:
• Dag ná dag dit lyk of die Maan m.b.t. die sterre ooswaarts beweeg.

Sinoniem:
• aangaande
• betreffende
• oor

Vertaling:
Engels: re
Nederlands: m.b.t.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glorieryk
Volgende onderwerp: sportwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:21:41 UTC 2025