glorieryk [boodskap #138916] |
Sun, 13 February 2022 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glorieryk
Afbreking: glo•rie•ryk
Samestelling: glorie + ryk
Byvoeglike naamwoord: glorieryk
Vergrotende trap: glorieryker
Oortreffende trap: glorierykste
Attributief: glorieryke
Betekenis:
• Met baie eer, roem en luister.
Gebruik:
• God hou ons land glorieryk en vry! [Kanadese volkslied]
Sinoniem:
• beroemd
• deurlugtig
• eervol
• glansryk
• glorieus
• roemryk
• skitterend
Vertaling:
Engels: glorious, splendid, magnificent
Nederlands: glorierijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|