onfiks [boodskap #138913] |
Sun, 13 February 2022 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onfiks
Afbreking: on•fiks
Samestelling: on- + fiks
Byvoeglike naamwoord: onfiks
Vergrotende trap: onfikser
Oortreffende trap: onfiksste
Attributief: onfikse
Betekenis:
• Wat nie fiks en in vorm is nie.
Gebruik:
• Die span is te onfiks om enige wedstryd te wen.
Sinoniem:
• laks
• ongesond
• slap
Antoniem:
• fiks
Vertaling:
Engels: unfit
Nederlands: onfit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|