Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katools
katools [boodskap #138912] Sun, 13 February 2022 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
katools
Afbreking: ka•tools


Byvoeglike naamwoord: katools
Attributief: katoolse

Betekenis:
• Wat gek, laf en verspot is; stuitig; speels.
• Wat oormatig vryerig is; wellustig; bronstig; hittig; jags.

Gebruik:
• Moenie vir jou katools hou nie!
• Sy wil niks met die katoolse kêrel te doen hê nie.

Vertaling:
Engels: playful; ruttish, lustful
Nederlands: speels; wellustig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parallel
Volgende onderwerp: onfiks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:32:31 UTC 2025