Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsending
uitsending [boodskap #138910] Sat, 12 February 2022 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsending
Afbreking: uit•sen•ding
Samestelling: uitsend + -ing


Selfstandige naamwoord: uitsending
Meervoud: uitsendinge, uitsendings
Verkleinwoord: uitsendinkie
Meervoud van verkleining: uitsendinkies

Betekenis:
• Die handeling van uitgesend, of iets wat uitgesaai word, soos 'n radio- of TV-program.

Gebruik:
• Riaan Cruywagen se finale uitsending op SAUK2 het die aand van 26 November 2012 plaasgevind.

Sinoniem:
• transmissie
• uitsaaiing

Hiponiem:
• kersuitsending
• radio-uitsending
• satellietuitsending
• nuusuitsending
• televisie-uitsending
• verkiesingsuitsending
• webuitsending

Afgelei:
• buite-uitsending
• heruitsending

Vertaling:
Engels: transmission, broadcast, airing
Nederlands: uitzending

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitelewe
Volgende onderwerp: parallel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:05:47 UTC 2025