Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breërandhoed
breërandhoed [boodskap #138908] Sat, 12 February 2022 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n man met 'n breërandhoed op sy kop.
Skets van 'n man met 'n breërandhoed op sy kop.
breërandhoed
Afbreking: bre•ë•rand•hoed
Samestelling: breë + rand + hoed


Selfstandige naamwoord: breërandhoed
Meervoud: breërandhoede, breërandhoedens
Verkleinwoord: breërandhoedjie
Meervoud van verkleining: breërandhoedjies

Betekenis:
• 'n Hoofdeksel met 'n wye rand.

Gebruik:
• 'n Breërandhoed bied 'n mate van beskerming teen die son.

Sinoniem:
• sambreelhoed

Vertaling:
Engels: broad-brimmed hat, slouch hat
Nederlands: hoed met brede rand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lengtegraad
Volgende onderwerp: buitelewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:10:22 UTC 2025