breëbandverbinding [boodskap #138905] |
Fri, 11 February 2022 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
breëbandverbinding
Afbreking: bre•ë•band•ver•bin•ding
Samestelling: breëband + verbinding
Selfstandige naamwoord: breëbandverbinding
Meervoud: breëbandverbindings
Betekenis:
• 'n Vinnige verbinding na die internet (wat 'n wye band van frekwensies inspan om deurvoer te verhoog).
Gebruik:
• Vandag het die meeste mense in stede toegang tot 'n breëbandverbinding in die vorm van optiese vesel, ADSL, mobiele LTE, ens.
Vertaling:
Engels: broadband connection
Nederlands: breedbandverbinding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|