Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sypaadjie
sypaadjie [boodskap #138903] Vr, 11 Februarie 2022 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sypaadjie.
'n Sypaadjie.
sypaadjie
Afbreking: sy•paad•jie
Samestelling: sy + paadjie


Selfstandige naamwoord: sypad
Meervoud: sypaaie
Verkleinwoord: sypaadjie
Meervoud van verkleining: sypaadjies

Betekenis:
• 'n Kleiner pad wat langs 'n groter pad loop, meestal vir voetgangers of fietse.

Gebruik:
• Die straat se sypaadjie is netjies met sementstene geplavei.

Afgelei:
• sypaadjiekafee

Vertaling:
Engels: pavement, sidewalk
Nederlands: stoep, trottoir, voetpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konfiskeer
Volgende onderwerp: bonussertifikaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 02:36:27 MGT 2024