boekenhout [boodskap #138901] |
Fri, 11 February 2022 15:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boekenhout
Afbreking: boe•ken•hout
Selfstandige naamwoord: boekenhout
Meervoud: boekenhoute
Betekenis:
• Boom met swart bas in die genus Faurea, of die gesogte hout van so 'n boom.
Gebruik:
• Boekenhout word dikwels vir die maak van meubels gebruik.
Sinoniem:
• beukehout
Afgelei:
• boekenhoutbank
• boekenhoutboom
• boekenhoutplank
Vertaling:
Engels: Cape beechwood
Nederlands: Zuid-Afrikaans beukenhout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|