blikoopmaker [boodskap #138899] |
Fri, 11 February 2022 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blikoopmaker
Afbreking: blik•oop•ma•ker
Samestelling: blik + oopmaker
Selfstandige naamwoord: blikoopmaker
Meervoud: blikoopmakers
Verkleinwoord: blikoopmakertjie
Meervoud van verkleining: blikoopmakertjies
Betekenis:
• Toestel om blikke oop te maak.
Gebruik:
• Ma gebruik 'n blikoopmaker om die blikkie ertjies oop te sny.
Sinoniem:
• blikoopsnyer
• bliksnyer
• oopmaker
Vertaling:
Engels: can opener, tin opener
Nederlands: blikopener, bliksnijder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|