bleikmiddel [boodskap #138897] |
Fri, 11 February 2022 10:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bleikmiddel
Afbreking: bleik•mid•del
Samestelling: bleik + middel
Selfstandige naamwoord: bleikmiddel
Meervoud: bleikmiddels
Verkleinwoord: bleikmiddeltjie
Meervoud van verkleining: bleikmiddeltjies
Betekenis:
• Chemiese middel met 'n bleikende werking (waarmee kleur verwyder en oppervlaktes ontsmet word).
Gebruik:
• Chloor, waterstofperoksied, swaeldioksied en geaktiveerde koolstof is bekende bleikmiddels.
Hiperoniem:
• oksideermiddel
Vertaling:
Engels: bleaching agent
Nederlands: bleekloog, bleekwater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|