Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bladsybreuk
bladsybreuk [boodskap #138896] Fri, 11 February 2022 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bladsybreuk
Afbreking: blad•sy•breuk
Samestelling: bladsy + breuk


Selfstandige naamwoord: bladsybreuk
Meervoud: bladsybreuke

Betekenis:
• Die oorgang van een bladsy na 'n volgende (verkieslik nie in die middel van 'n paragraaf nie).

Gebruik:
• Druk CTRL+ENTER in Microsoft Word om 'n bladsybreuk in u dokument in te voeg.

Vertaling:
Engels: page break
Nederlands: paginabreuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betekenisverdigting
Volgende onderwerp: bleikmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:17:13 UTC 2025