Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omslagtig
omslagtig [boodskap #138894] Thu, 10 February 2022 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omslagtig
Afbreking: om•slag•tig


Byvoeglike naamwoord: omslagtig
Vergrotende trap: omslagtiger
Oortreffende trap: omslagtigste
Attributief: omslagtige
Partitief: omslagtiges

Betekenis:
• Wat onnodig ingewikkeld of langdradig is; nie direk en tot die punt is nie.

Gebruik:
• Die prosedure is omslagtig en mors kosbare tyd.

Sinoniem:
• breedsprakig
• breedvoerig
• langdradig
• lomp
• uitgerek
• vervelig
• wydlopig

Afgelei:
• omslagtigheid

Vertaling:
Engels: long-winded, tedious, detailed, wordy, verbose
Nederlands: omslachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskouenswaardig
Volgende onderwerp: betekenisverdigting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:31:33 UTC 2025