Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskouenswaardig
beskouenswaardig [boodskap #138893] Do, 10 Februarie 2022 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskouenswaardig
Afbreking: be•skou•ens•waar•dig
Samestelling: beskou(ens) + waardig


Byvoeglike naamwoord: beskouenswaardig
Attributief: beskouenswaardige

Betekenis:
• Wat die moeite werd is om beskou of oorweeg te word.

Gebruik:
• Die gebied is nou nie juis beskouenswaardig nie.

Vertaling:
Engels: worth seeing; worth considering
Nederlands: het waard om te zien; overwegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besinning
Volgende onderwerp: omslagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 03:06:53 MGT 2024