beroepsveiligheid [boodskap #138891] |
Thu, 10 February 2022 13:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beroepsveiligheid
Afbreking: be•roeps•vei•lig•heid
Samestelling: beroep + -s- + veiligheid
Selfstandige naamwoord: beroepsveiligheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die veiligheid, gesondheid en welsyn van werkers in die werkplek.
Gebruik:
• Die regering dwing maatskappye deur wetgewing om beroepsveiligheid te verseker.
Sinoniem:
• arbeidsveiligheid
• bedryfsveiligheid
Afgelei:
• beroepsveiligheidsreg
Vertaling:
Engels: occupational safety
Nederlands: arbeidsveiligheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|