begrotingsrede [boodskap #138888] |
Wed, 09 February 2022 09:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begrotingsrede
Afbreking: be•gro•tings•re•de
Samestelling: begroting + -s- + rede
Selfstandige naamwoord: begrotingsrede
Meervoud: begrotingsredes
Betekenis:
• Toespraak waartydens 'n land se finansiële begroting bekendgemaak word.
Gebruik:
• Tydens die begrotingsrede het die minister van finansies aangekondig dat belastingverhogings tot 'n minimum beperk sal word.
Sinoniem:
• begrotingstoespraak
Verwant:
• staatsrede
Vertaling:
Engels: budget speech
Nederlands: begrotingsrede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|