suggereer [boodskap #138887] |
Tue, 08 February 2022 20:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suggereer
Afbreking: sug•ge•reer
Werkwoord: suggereer
Verlede tyd: het gesuggereer
Betekenis:
• Om iets subtiel te voor te stel of te impliseer.
Gebruik:
• Suggereer jy daarmee dat ek vet is?
Sinoniem:
• aandui
• impliseer
• insinueer
Verwant:
• suggestie
• suggestief
Spelfout:
• suggureer
Vertaling:
Engels: to suggest, propose
Nederlands: suggereren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|