Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begrafnispolis
begrafnispolis [boodskap #138885] Tue, 08 February 2022 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begrafnispolis
Afbreking: be•graf•nis•po•lis
Samestelling: begrafnis + polis


Selfstandige naamwoord: begrafnispolis
Meervoud: begrafnispolisse
Verkleinwoord: begrafnispolissie
Meervoud van verkleining: begrafnispolissies

Betekenis:
• Versekering wat uitbetaal om die koste van 'n begrafnis te dek.

Gebruik:
• 'n Begrafnispolis verlig die finansiële stres van jou geliefdes as jy hulle ontval.

Sinoniem:
• begrafnisdekking

Vertaling:
Engels: funeral policy
Nederlands: uitvaartpolis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beenmurg
Volgende onderwerp: pram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:31:36 UTC 2025