beenmurg [boodskap #138884] |
Tue, 08 February 2022 13:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beenmurg
Afbreking: been•murg
Samestelling: been + murg
Selfstandige naamwoord: beenmurg
Meervoud: –
Betekenis:
• Sagte, jellierige weefsel in die holtes van die beendere.
Gebruik:
• Rooi- en witbloedliggaampies word in die beenmurg vervaardig.
Afgelei:
• beenmurgontsteking
• beenmurgoorplanting
Vertaling:
Engels: bone marrow
Latyn: medulla ossium
Nederlands: beenmerg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|