Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beenmurgontsteking
beenmurgontsteking [boodskap #138883] Tue, 08 February 2022 13:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beenmurgontsteking
Afbreking: been•murg•ont•ste•king
Samestelling: beenmurg + ontsteking


Selfstandige naamwoord: beenmurgontsteking
Meervoud:

Betekenis:
• Inflammasie van die been of beenmurg wat deur bakterieë veroorsaak word.

Gebruik:
Beenmurgontsteking kom veral by kinders tussen 5 en 16 jaar voor en gaan met 'n hoë koors gepaard.

Sinoniem:
• beenontsteking
• osteomiëlitis

Vertaling:
Engels: osteomyelitis
Nederlands: osteomyelitis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedtafel
Volgende onderwerp: beenmurg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:02:45 UTC 2025