Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedektheid
bedektheid [boodskap #138881] Tue, 08 February 2022 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedektheid
Afbreking: be•dekt•heid
Samestelling: bedek(t) + -heid


Selfstandige naamwoord: bedektheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand of mate van bedek/verborge wees.

Gebruik:
• Die sameloop van misleiding en bedektheid maak klandestiene operasies effektief, maar ook problematies.

Antoniem:
• naaktheid
• onbedektheid

Vertaling:
Engels: cover-up
Nederlands: bedektheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beangstigend
Volgende onderwerp: bedtafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:05:15 UTC 2025