beangstigend [boodskap #138880] |
Mon, 07 February 2022 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beangstigend
Afbreking: be•angs•ti•gend
Byvoeglike naamwoord: beangstigend
Attributief: beangstigende
Betekenis:
• Wat mens angstig maak; vrees inboesem.
Gebruik:
• Die oerwoud se flora en fauna is vreemd en beangstigend.
Sinoniem:
• afskrikwekkend
• angsaanjaend
• angswekkend
• benouend
• skrikwekkend
• vreesaanjaend
Vertaling:
Engels: uncanny, frightening, terrifying
Nederlands: beangstigend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|