Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bankklerk
bankklerk [boodskap #138878] Mon, 07 February 2022 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bankklerk
Afbreking: bank•klerk
Samestelling: bank + klerk


Selfstandige naamwoord: bankklerk
Meervoud: bankklerke
Verkleinwoord: bankklerkie
Meervoud van verkleining: bankklerkies

Betekenis:
• Klerk wat by 'n bank werk.

Gebruik:
• Die bankklerk tel die kliënt se rol note.

Sinoniem:
• teller

Vertaling:
Engels: bank clerk
Nederlands: bankbediende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: rookgat
Volgende onderwerp: klerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:16:51 UTC 2025