kredietkaart [boodskap #138874] |
Mon, 07 February 2022 09:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kredietkaart
Afbreking: kre•diet•kaart
Samestelling: krediet + kaart
Selfstandige naamwoord: kredietkaart
Meervoud: kredietkaarte
Verkleinwoord: kredietkaartjie
Meervoud van verkleining: kredietkaartjies
Betekenis:
• Kaart waarmee 'n mens 'n betaling op voorskot kan doen (deur geld vir 'n betaling by die bank te leen).
Gebruik:
• Kan ek met 'n kredietkaart betaal, of moet ek kom skottelgoed was?
Antoniem:
• debietkaart
Afgelei:
• kredietkaartrekening
Hiperoniem:
• bankkaart
Vertaling:
Engels: credit card
Nederlands: kredietkaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|