Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » babbelend
babbelend [boodskap #138869] Sun, 06 February 2022 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
babbelend
Afbreking: bab•bel•end
Samestelling: babbel + -end


Byvoeglike naamwoord: babbelend
Attributief: babbelende

Betekenis:
• Wat eindeloos babbel; sonder ophou oor nietighede praat.

Gebruik:
• Die babbelende bakvissie het my van my kop af gepraat.

Sinoniem:
• kekkelend
• kletsend
• pratend

Vertaling:
Engels: babbling
Nederlands: babbelend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: atoomoorlog
Volgende onderwerp: bakleiery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:51:40 UTC 2025