arbeidswetgewing [boodskap #138864] |
Sun, 06 February 2022 09:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arbeidswetgewing
Afbreking: ar•beids•wet•ge•wing
Samestelling: arbeid + -s- + wetgewing
Selfstandige naamwoord: arbeidswetgewing
Meervoud: arbeidswetgewings
Betekenis:
• Wetgewing wat die verhouding tussen werkgewers en arbeiders/werknemers reguleer.
Gebruik:
• Arbeidswetgewing wat te streng is kan tot grootskaalse werkloosheid lei.
Sinoniem:
• arbeidsreg
Vertaling:
Engels: labour law
Nederlands: arbeidsrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|