Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbeidsterapeut
arbeidsterapeut [boodskap #138863] Sun, 06 February 2022 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbeidsterapeut
Afbreking: ar•beids•te•ra•peut
Samestelling: arbeid + -s- terapeut


Selfstandige naamwoord: arbeidsterapeut
Meervoud: arbeidsterapeute

Betekenis:
• Paramedikus wie se beroep dit is om arbeidsterapie toe te pas.

Gebruik:
• 'n Arbeidsterapeut help mense met gestremdhede om meer funksioneel te wees in hulle daaglikse aktiwiteite en die lewe meer suksesvol te hanteer.

Vertaling:
Engels: occupational therapist
Nederlands: arbeidstherapeut, ergotherapeut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: appèlhof
Volgende onderwerp: arbeidswetgewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:21:19 UTC 2025