appèlhof [boodskap #138862] |
Sun, 06 February 2022 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
appèlhof
Afbreking: ap•pèl•hof
Samestelling: appèl + hof
Selfstandige naamwoord: appèlhof
Meervoud: appèlhowe
Betekenis:
• 'n Hoër hof wat appèlsake aanhoor.
Gebruik:
• Die appèlhof in Bloemfontein het 'n uitspraak van die hooggeregshof in Pretoria tersyde gestel.
afgelei:
• appèlhofgebou
• appèlhofregter
Vertaling:
Engels: court of appeal, appellate court
Nederlands: hof van beroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|