antidepressant [boodskap #138861] |
Sun, 06 February 2022 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antidepressant
Afbreking: anti•de•pres•sant
Samestelling: anti- + depressant
Selfstandige naamwoord: antidepressant
Meervoud: antidepressante
Betekenis:
• Geneesmiddel wat depressie verlig.
Gebruik:
• 'n Algemene praktisyn kan 'n antidepressant vir kortstondige neerslagtigheid voorskryf, maar diepliggende depressie moet liefs na 'n psigiater verwys word.
Hiperoniem:
• inhibeerder
Vertaling:
Engels: antidepressant
Nederlands: antidepressivum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|