anoreksies [boodskap #138860] |
Sun, 06 February 2022 07:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anoreksies
Afbreking: a•no•rek•sies
Samestelling: anoreksie + -s
Byvoeglike naamwoord: anoreksies
Attributief: anoreksiese
Betekenis:
• Wat aan die eetsteuring anoreksie ly, of só maer is dat dit so voorkom.
Gebruik:
• 'n Model kan mooi en slank wees sonder om anoreksies te lyk.
Sinoniem:
• brandmaer
• rietskraal
Vertaling:
Engels: anorexic
Nederlands: anorectisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|