Leksikograaf Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pi
Afbreking: pi
Selfstandige naamwoord: pi
Meervoud: pi's
Verkleinwoord: pi'tjie
Meervoud van verkleining: pi'tjies
Betekenis:
• Die letter [p] van die Griekse alfabet (uitgespreek "pie"; hoofletter Π; kleinletter π).
• (wiskunde) Getal wat die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit/middellyn aandui.
Gebruik:
• Pi is die sestiende letter van die Griekse alfabet.
• Die irrasionele getal pi is by benadering 3,14 of 22/7.
Vertaling:
Engels: pi
Nederlands: pi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.