Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redigeerder
redigeerder [boodskap #138854] Sat, 05 February 2022 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
redigeerder
Afbreking: re•di•geer•der
Samestelling: redigeer + -der


Selfstandige naamwoord: redigeerder
Meervoud: redigeerders

Betekenis:
• Persoon wat redigeer; iemand wat tekste en ander media korrigeer en vir publikasie voorberei.
• (rekenaars) Program op 'n rekenaar of selfoon waarmee dokumente geskryf en voorberei word.

Gebruik:
• Die redigeerder was glad nie beïndruk nie en moes talle wysigings aangebring.
• Gebruik 'n HTML-redigeerder om die webbladsy te wysig.

Sinoniem:
• proefleser
• teksverwerker
• woordverwerker

Afgelei:
• teksredigeerder

Verwant:
• redigering
• redakteur
• redaksie

Vertaling:
Engels: editor
Nederlands: redacteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strawasie
Volgende onderwerp: winsdrempel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:01:21 UTC 2025