Australies [boodskap #138852] |
Vr, 04 Februarie 2022 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Australies
Afbreking: Aus•tra•lies
Byvoeglike naamwoord: Australies
Attributief: Australiese
Betekenis:
• Wat met Australië verband hou.
Gebruik:
• Hy is Suid-Afrikaans, maar sy is Australies.
• 'n Kangeroe is 'n Australiese dier.
Afkorting:
• Austr.
Vertaling:
Engels: Australian
Nederlands: Australisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|