Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seepglad
seepglad [boodskap #138848] Thu, 03 February 2022 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seepglad
Afbreking: seep•glad
Samestelling: seep + glad


Byvoeglike naamwoord: seepglad
Attributief: seepgladde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van glad. So glad soos seep.
• (figuurlik) Sonder enige probleme.

Gebruik:
• Die pad is seepglad.
• Die inentings verloop seepglad.

Sinoniem:
• aalglad
• glibberig
• satynglad
• spieëlglad

Vertaling:
Engels: as slippery as soap
Nederlands: aalglad, glibberglad, spekglad, spiegelglad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skouerhoogte
Volgende onderwerp: waterbron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:56:01 UTC 2025