Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eties
eties [boodskap #138846] Thu, 03 February 2022 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eties
Afbreking: e•ties


Byvoeglike naamwoord: eties
Vergrotende trap: etieser
Oortreffende trap: etiesste
Attributief: etiese

Betekenis:
• Betreffende die etiek (wat as reg en verkeerd beskou word).

Gebruik:
• Dit is nie eties om diere vir hulle velle te slag nie.

Sinoniem:
• deugsaam
• eerbaar
• moreel
• sedelik

Antoniem:
• immoreel
• oneties

Verwant:
• etiek

Vertaling:
Engels: ethical
Nederlands: ethisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deernisvol
Volgende onderwerp: skouerhoogte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:45:01 UTC 2025