Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chirurgies
chirurgies [boodskap #138844] Wed, 02 February 2022 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chirurgies
Afbreking: chi•rur•gies
Samestelling: chirurg + -ies


Byvoeglike naamwoord: chirurgies
Attributief: chirurgiese

Betekenis:
• Met behulp van chirurgie ('n operasie).

Gebruik:
• Die pasiënt se blindederm is chirurgies verwyder.

Wisselvorm:
• sjirurgies

Sinoniem:
• snykundig
• operatief

Afkorting:
• chir.

Afgelei:
• neurochirurgies

Verwant:
• chirurg
• chirurgie

Vertaling:
Engels: surgical, surgically
Nederlands: chirurgisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anachronisties
Volgende onderwerp: deernisvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:09:37 UTC 2025