tweestryd [boodskap #138842] |
Wed, 02 February 2022 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweestryd
Afbreking: twee•stryd
Samestelling: twee + stryd
Selfstandige naamwoord: tweestryd
Meervoud: tweestryde
Betekenis:
• Konflik tussen twee mense of groepe (soos 'n tweegeveg of tweespalt).
• Inwendige stryd tussen twee keuses; besluitloosheid; onsekerheid; sielestryd.
Gebruik:
• Die fel tweestryd tussen die twee spanne het eindig gelykop.
• Ek is in tweestryd oor watter opsie die beste sal wees.
Afgelei:
• tweestrydig
Vertaling:
Engels: duel; inner struggle
Nederlands: tweestrijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|