amputeer [boodskap #138840] |
Wed, 02 February 2022 09:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amputeer
Afbreking: am•pu•teer
Werkwoord: amputeer
Verlede tyd: het geamputeer
Betekenis:
• Om 'n liggaamsdeel sjirurgiese te verwyder.
Gebruik:
• Die dokter moet die seun se vinger amputeer om verdere verspreiding van die slanggif te voorkom.
Sinoniem:
• afsit
Antoniem:
• inplant
Afgelei:
• amputasie
Vertaling:
Engels: to amputate
Nederlands: amputeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|