amerikaniseer [boodskap #138839] |
Wed, 02 February 2022 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amerikaniseer
Afbreking: a•me•ri•ka•ni•seer
Werkwoord: amerikaniseer
Verlede tyd: het geamerikaniseer
Betekenis:
• Om Amerikaans te word; by die Noord-Amerikaanse kultuur aanpas.
Gebruik:
• Die jeug is besig om teen 'n versnelde tempo te amerikaniseer.
Verwant:
• amerikanisasie
• amerikanisme
Vertaling:
Engels: to Americanise, Americanize
Nederlands: amerikaniseren
Nota:
• 'n Werkwoord wat van 'n eienaam afgelei is, uitgesonderd multiwoordeiename en saamgestelde eiename wat met 'n koppelteken vas geskryf word, begin met 'n kleinletter.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|