besigtig [boodskap #138834] |
Tue, 01 February 2022 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besigtig
Afbreking: be•sig•tig
Werkwoord: besigtig
Verlede tyd: het besigtig
Betekenis:
• Om spesiaal na iets te gaan kyk.
Gebruik:
• Die toeriste besigtig die ou Kaapse kasteel.
Sinoniem:
• aanskou
• bekyk
• beskou
• gadeslaan
• inspekteer
• observeer
• waarneem
Afgelei:
• besigtiging
Vertaling:
Engels: to look at, view, inspect
Nederlands: bezichtigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|