Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amateurisme
amateurisme [boodskap #138833] Tue, 01 February 2022 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
amateurisme
Afbreking: a•ma•teu•ris•me
Samestelling: amateur + -isme


Selfstandige naamwoord: amateurisme
Meervoud:

Betekenis:
• Werk wat nie na behore gedoen is en nie op standaard is nie.
• Iets wat uit die liefde van die saak gedoen is (en nie vir geld nie).

Gebruik:
• Wie dink julle gaan vir dié amateurisme betaal?
• Danie Craven was 'n stoere ondersteuner van amateurisme in rugby.

Sinoniem:
• amateuragtigheid
• knoeiery

Antoniem:
• professionalisme

Vertaling:
Engels: amateurism
Nederlands: amateurisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alwetend
Volgende onderwerp: besigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:58:21 UTC 2025